ontgin [boodskap #140157] |
Thu, 01 September 2022 10:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontgin
Afbreking: ont•gin
Werkwoord: ontgin
Verlede tyd: het ontgin
Verlede deelwoord: ontginde
Betekenis:
• Om 'n hulpbron te eksploiteer; dit te bewerk en te ontwikkel.
Gebruik:
• Steenkool word in die gebied ontgin.
Sinoniem:
• eksploiteer
• kultiveer
• myn
• parasiteer
• uitbuit
Afgelei:
• herontgin
• ontginbaar
• ontginner
• ontginning
Vertaling:
Engels: to exploit, mine, develop, cultivate
Nederlands: ontginnen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|