Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondenkbaar
ondenkbaar [boodskap #140156] Wed, 31 August 2022 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondenkbaar
Afbreking: on•denk•baar
Samestelling: on- + denkbaar


Byvoeglike naamwoord: ondenkbaar
Attributief: ondenkbare
Partitief: ondenkbaars

Betekenis:
• Wat so onwaarskynlik is dat jy jouself dit nie eers kan indink nie.

Gebruik:
• Sonder water is lewe op aarde haas ondenkbaar.

Sinoniem:
• onbegryplik
• ongehoord
• onvoorstelbaar
• onwaarskynlik
• vergesog
• verregaande

Antoniem:
• denkbaar

Afgelei:
• ondenkbaarheid

Vertaling:
Engels: inconceivable, unimaginable, unthinkable
Nederlands: ondenkbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: divers
Volgende onderwerp: ontgin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:08:41 UTC 2025