Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ashoop
ashoop [boodskap #140152] Wed, 31 August 2022 12:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ashoop
Afbreking: as•hoop
Samestelling: as + hoop


Selfstandige naamwoord: ashoop
Meervoud: ashope
Verkleinwoord: ashopie
Meervoud van verkleining: ashopies

Betekenis:
• Plek waar vuilgoed gegooi (en dikwels verbrand) word.

Gebruik:
• Iemand het 'n lappop op die ashoop weggegooi. [Volksliedjie]

Spreekwoord:
• Op die ashoop sit. [Moedeloos of treurig wees.]

Sinoniem:
• stortingsterrein
• stortplek
• vuilgoedhoop
• vullishoop

Vertaling:
Engels: ash heap, garbage dump
Nederlands: ashoop, vuilnisbelt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opkikker
Volgende onderwerp: vermeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:19:51 UTC 2025