Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » debuutalbum
debuutalbum [boodskap #140148] Wed, 31 August 2022 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
debuutalbum
Afbreking: de•buut•al•bum
Samestelling: debuut + album


Selfstandige naamwoord: debuutalbum
Meervoud: debuutalbums
Verkleinwoord: debuutalbumpie
Meervoud van verkleining: debuutalbumpies

Betekenis:
• Die eerste album van 'n kunstenaar of musiekgroep.

Gebruik:
• Die musiekgroep Adam het hulle gelyknamige debuutalbum op 31 Maart 2011 uitgereik.

Vertaling:
Engels: debut album
Nederlands: debuutalbum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgemat
Volgende onderwerp: opkikker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:20:36 UTC 2025