Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoonfamilie
skoonfamilie [boodskap #140143] Wed, 31 August 2022 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoonfamilie
Afbreking: skoon•fa•mi•lie
Samestelling: skoon + familie


Selfstandige naamwoord: skoonfamilie
Meervoud: skoonfamilies

Betekenis:
• Aangetroude familie; die familie van jou huweliksmaat.

Gebruik:
• Die skoonfamilie kon die naweek kuier.

Sinoniem:
• skoonmense

Hiponiem:
• skoonbroer
• skoondogter
• skoonma
• skoonouer
• skoonpa
• skoonseun
• skoonsuster
• swaer

Vertaling:
Engels: in-laws, relatives by marriage
Nederlands: schoonfamilie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naderend
Volgende onderwerp: afgemat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:05:55 UTC 2025