Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naderend
naderend [boodskap #140142] Wed, 31 August 2022 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naderend
Afbreking: na•de•rend
Samestelling: nader + -end


Byvoeglike naamwoord: naderend
Attributief: naderende

Betekenis:
• Wat besig is om nader te kom (in tyd of plek).

Gebruik:
• Ek sien baie uit na die naderende vakansie en tel al die slapies af.

Sinoniem:
• aankomend
• dreigend
• imminent
• naderkomend

Vertaling:
Engels: nearing, approaching
Nederlands: naderend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord nader.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertroueling
Volgende onderwerp: skoonfamilie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:04:31 UTC 2025