fokmas [boodskap #140132] |
Mon, 29 August 2022 19:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fokmas
Afbreking: fok•mas
Samestelling: fok (voorste seil) + mas
Selfstandige naamwoord: fokmas
Meervoud: fokmaste
Betekenis:
• Die voorste mas van 'n seilskip.
Gebruik:
• 'n Skip met plofstowwe moet 'n rooi vlag aan die fokmas vertoon.
Verwant:
• fokseil
Vertaling:
Engels: foremast
Nederlands: fokkenmast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|