spaarkamer [boodskap #140128] |
Ma, 29 Augustus 2022 13:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spaarkamer
Afbreking: spaar•ka•mer
Samestelling: spaar + kamer
Selfstandige naamwoord: spaarkamer
Meervoud: spaarkamers
Verkleinwoord: spaarkamertjie
Meervoud van verkleining: spaarkamertjies
Betekenis:
• 'n Ekstra kamer waar gaste kan oorslaap.
Gebruik:
• My skoonma kom volgende week kuier en die spaarkamer word vir haar reggemaak.
Sinoniem:
• gastekamer
• vrykamer
Vertaling:
Engels: spare bedroom, guest room
Nederlands: logeerkamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|