plaaspad [boodskap #140126] |
Mon, 29 August 2022 07:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaaspad
Afbreking: plaas•pad
Samestelling: plaas + pad
Selfstandige naamwoord: plaaspad
Meervoud: plaaspaaie
Verkleinwoord: plaaspadjie
Meervoud van verkleining: plaaspadjies
Betekenis:
• 'n Pad op 'n plaas, dikwels 'n grondpad of sandpad.
Gebruik:
• Die plaaspad is onbegaanbaar na die swaar reën en het plek-plek heeltemal verspoel.
Vertaling:
Engels: farm road
Nederlands: boerenweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|