swetterjoel [boodskap #140121] |
Sun, 28 August 2022 19:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swetterjoel
Afbreking: swet•ter•joel
Selfstandige naamwoord: swetterjoel
Meervoud: –
Betekenis:
• (informeel) 'n Groot klomp saam.
Gebruik:
• 'n Swetterjoel sprinkane het op die land toegesak.
Sinoniem:
• boel
• horde
• klomp
• magdom
• menigte
• skare
• swerm
• spul
• trop
Vertaling:
Engels: multitude, crowd, swarm
Nederlands: menigte, zwerm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|