hoofteks [boodskap #140119] |
Sun, 28 August 2022 15:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofteks
Afbreking: hoof•teks
Samestelling: hoof + teks
Selfstandige naamwoord: hoofteks
Meervoud: hooftekste
Betekenis:
• Die belangrikste teks.
Gebruik:
• 'n Dramateks bestaan uit die hoofteks wat die dialoog aandui, en die neweteks wat die toneelaanwysing en spreekbeurte aandui.
Antoniem:
• neweteks
Vertaling:
Engels: main text
Nederlands: hoofdtekst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|