sekreet [boodskap #140115] |
Sun, 28 August 2022 08:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sekreet
Afbreking: se•kreet
Selfstandige naamwoord: sekreet
Meervoud: sekrete
Verkleinwoord: sekreetjie
Meervoud van verkleining: sekreetjies
Betekenis:
• (verouderd) 'n Toilet.
Gebruik:
• Ek moet nou eers na die sekreet gaan!
Sinoniem:
• gemakhuisie
• kleinhuisie
• latrine
• toilet
Vertaling:
Engels: water-closet, toilet, privy
Nederlands: sekreet, toilet, wc
Nota:
• Moenie "sekreet" met "sekresie" (afskeiding of uitwerpsel) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|