Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waninligting
waninligting [boodskap #140111] Sat, 27 August 2022 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waninligting
Afbreking: wan•in•lig•ting
Samestelling: wan- + inligting


Selfstandige naamwoord: waninligting
Meervoud:

Betekenis:
• Foutiewe of misleidende inligting.

Gebruik:
Waninligting, vals nuus en gerugte word algemeen op sosiale media versprei.

Sinoniem:
• blufstories
• disinformasie
• fopnuus
• leuens
• propaganda

Antoniem:
• inligting

Vertaling:
Engels: disinformation
Nederlands: desinformatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dieetkunde
Volgende onderwerp: seilboot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:16:26 UTC 2025