stylvol [boodskap #140107] |
Fri, 26 August 2022 17:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stylvol
Afbreking: styl•vol
Samestelling: styl + vol
Byvoeglike naamwoord: stylvol
Vergrotende trap: stylvoller
Oortreffende trap: stylvolste
Attributief: stylvolle
Partitief: stylvols
Betekenis:
• Met goeie styl. Wat van goeie smaak getuig.
Gebruik:
• Sy is altyd stylvol geklee.
• Die hotel is stylvol gemeubileer.
Sinoniem:
• elegant
• esteties
• kunssinnig
• modieus
• sjiek
• smaakvol
• swierig
Vertaling:
Engels: stylish
Nederlands: stijlvol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|