Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaswerk
vaswerk [boodskap #140103] Fri, 26 August 2022 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaswerk
Afbreking: vas•werk
Samestelling: vas + werk


Werkwoord: werk vas, vaswerk
Verlede tyd: het vasgewerk

Betekenis:
• Om iets wat los is aan te heg (tipies met naald en gare).

Gebruik:
• Ek moet net eers die los knoop vaswerk.

Sinoniem:
• aanheg
• aanlas
• aannaai
• aanmekaarwerk
• aanvoeg
• aanwerk
• vasheg
• vasnaai

Vertaling:
Engels: to sew on, stitch up
Nederlands: vastwerken, dichtnaaien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langtand
Volgende onderwerp: huisvesting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 16:31:20 UTC 2025