Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langtand
langtand [boodskap #140102] Fri, 26 August 2022 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
langtand
Afbreking: lang•tand
Samestelling: lang + tand


Bywoord: langtand

Betekenis:
• Baie onwillig. Teen jou sin.

Gebruik:
• Hy eet maar langtand aan sy kos.

Sinoniem:
• aarselend
• halfhartig
• huiwerig
• onwillig
• skoorvoetend
• sleepvoetend
• teensinnig
• teësinnig

Vertaling:
Engels: long-toothed
Nederlands: onwillig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karwei
Volgende onderwerp: vaswerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 16:37:56 UTC 2025