Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anaal
anaal [boodskap #140090] Thu, 25 August 2022 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
anaal
Afbreking: a•naal


Byvoeglike naamwoord: anaal
Attributief: anale

Betekenis:
• Wat by of naby die anus/aars geleë is, of wat die dermuitgang betref.

Gebruik:
• Die vis se anale vin is goed ontwikkel met 'n punt na agter.

Vertaling:
Engels: anal
Nederlands: anaal

Nota:
• Moenie "anale" met "annale" (jaarboeke) verwar nie!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdeling
Volgende onderwerp: annale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 16:48:15 UTC 2025