Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jammerlik
jammerlik [boodskap #140087] Wed, 24 August 2022 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
jammerlik
Afbreking: jam•mer•lik
Samestelling: jammer + -lik


Byvoeglike naamwoord: jammerlik
Attributief: jammerlike
Partitief: jammerliks

Betekenis:
• Wat 'n mens jammer laat voel; beklaenswaardig is en medelye opwek.

Gebruik:
• Al die nasies op aarde sal jammerlik oor HOM huil. [Openbaring 1:7]

Sinoniem:
• bedroewend
• beklaenswaardig
• betreurenswaardig
• droewig
• ellendig
• hartroerend
• hartseer
• hartverskeurend
• klaaglik

Afgelei:
• godsjammerlik
• jammerlikheid

Vertaling:
Engels: miserable, pitiable, pitiful, sad
Nederlands: jammerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doenig
Volgende onderwerp: droewig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 16:36:41 UTC 2025