doenig [boodskap #140086] |
Wed, 24 August 2022 15:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doenig
Afbreking: doe•nig
Samestelling: doen + -ig
Byvoeglike naamwoord: doenig
Attributief: doenige
Betekenis:
• Wat iets doen; 'n taak verrig.
Gebruik:
• Die asblikdiewe was laas nag weer doenig in ons straat.
Sinoniem:
• aktief
• bedrywig
• besig
• produktief
• werksaam
Afgelei:
• doenighede
• doenigheid
Vertaling:
Engels: active, busy, engaged
Nederlands: actief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|