bloeddrukmeter [boodskap #140082] |
Mon, 22 August 2022 15:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloeddrukmeter
Afbreking: bloed•druk•me•ter
Samestelling: bloeddruk + meter
Selfstandige naamwoord: bloeddrukmeter
Meervoud: bloeddrukmeters
Verkleinwoord: bloeddrukmetertjie
Meervoud van verkleining: bloeddrukmetertjies
Betekenis:
• Apparaat waarmee 'n persoon se bloeddruk gemeet word.
Gebruik:
• 'n Bloeddrukmeter meet gewoonlik die sistoliese (boonste getal) en die diastoliese bloeddruk (onderste getal).
Sinoniem:
• bloeddrukmasjien
• bloeddrukmonitor
Vertaling:
Engels: blood pressure meter
Nederlands: bloeddrukmeter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|