Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloeddruk
bloeddruk [boodskap #140081] Mon, 22 August 2022 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bloeddrukmasjien waarmee bloeddruk gemeet word.
'n Bloeddrukmasjien waarmee bloeddruk gemeet word.
bloeddruk
Afbreking: bloed•druk
Samestelling: bloed + druk


Selfstandige naamwoord: bloeddruk
Meervoud:

Betekenis:
• Die druk wat die bloed op die hart en bloedvate uitoefen.

Gebruik:
• Ouer mense ly dikwels aan hoë bloeddruk, omdat die are met tyd vernou en verkalk.

Afgelei:
• bloeddrukmasjien
• bloeddrukmeter

Verwant:
• hipertensie (hoë bloeddruk)
• hipotensie (lae bloeddruk)

Vertaling:
Engels: blood pressure
Nederlands: bloeddruk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hooghartig
Volgende onderwerp: bloeddrukmeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 16:46:14 UTC 2025