Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hooghartig
hooghartig [boodskap #140080] Mon, 22 August 2022 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hooghartig
Afbreking: hoog•har•tig
Samestelling: hoog + hart + -ig


Byvoeglike naamwoord: hooghartig
Vergrotende trap: hooghartiger
Oortreffende trap: hooghartigste
Attributief: hooghartige
Partitief: hooghartigs

Betekenis:
• Met 'n oordrewe gevoel van eiewaarde. Jouself hoër ag en op ander neerkyk.

Gebruik:
• Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. [Romeine 12:16]

Sinoniem:
• hoogmoedig
• snobisties
• trots
• verwaand

Antoniem:
• nederig

Afgelei:
• hooghartiges
• hooghartigheid

Vertaling:
Engels: haughty, supercilious, high and mighty
Nederlands: hooghartig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaagdig
Volgende onderwerp: bloeddruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 16:57:40 UTC 2025