aanwasbedeling [boodskap #140075] |
Sun, 21 August 2022 15:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanwasbedeling
Afbreking: aan•was•be•de•ling
Samestelling: aanwas + bedeling
Selfstandige naamwoord: aanwasbedeling
Meervoud: –
Betekenis:
• Bedeling waar huweliksmaats hul eie eiendom behou, maar dit wat deur die loop van die huwelik bekom word deel.
Gebruik:
• Daar is drie tipe burgerlike huwelike: huwelike binne gemeenskap van goedere; huwelike buite gemeenskap van goedere (sonder aanwasbedeling); en huwelike buite gemeenskap van goedere met aanwasbedeling.
Vertaling:
Engels: accrual distribution
Nederlands: opbouwverdeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|