Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » temerig
temerig [boodskap #140074] Sun, 21 August 2022 10:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
temerig
Afbreking: te•me•rig


Byvoeglike naamwoord: temerig
Vergrotende trap: temeriger
Oortreffende trap: temerigste
Attributief: temerige
Partitief: temerigs

Betekenis:
• Wat stadig of eentonig praat; op 'n klaende wyse.

Gebruik:
• Die dominee kan vreeslik temerig preek.

Sinoniem:
• eentonig
• klaerig
• langdradig
• langsaam
• seurderig
• uitgerek

Afgelei:
• temerigheid

Vertaling:
Engels: drawling, whingey
Nederlands: temerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teem
Volgende onderwerp: aanwasbedeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 16:46:00 UTC 2025