Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teem
teem [boodskap #140073] Sun, 21 August 2022 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teem
Afbreking: teem


Werkwoord: teem
Verlede tyd: het geteem
Teenwoordige deelwoord: temende

Betekenis:
• Om stadig en op een toon te praat (soos wanneer iemand kerm of aanhoudend kla).

Gebruik:
• Hou net op teem!
• Dit help ook nie om aanhoudend op sosiale media te teem oor alles wat fout is met die wêreld nie.

Sinoniem:
• kla
• kerm
• neul
• sanik

Afgelei:
• temerig
• temery

Vertaling:
Engels: to whine, drawl
Nederlands: temen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelas
Volgende onderwerp: temerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 16:43:33 UTC 2025