Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telw.
telw. [boodskap #140070] Sun, 21 August 2022 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
telw.
Afbreking: telw.


Afkorting: telw.

Betekenis:
• Afkorting vir telwoord(e), 'n woord wat 'n getal of ranggetal aandui.

Gebruik:
• Die woord een is 'n telw.

Afgelei:
• hooftelw. (hooftelwoord)
• rangtelw. (rangtelwoord)

Vertaling:
Engels: numeral
Nederlands: telwoord, telw.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tw.
Volgende onderwerp: lw.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:00:45 UTC 2025