Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tw.
tw. [boodskap #140069] So, 21 Augustus 2022 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tw.
Afbreking: tw.


Afkorting: tw.

Betekenis:
• Afkorting vir tussenwerpsel(s), 'n interjeksie of ontladingswoord.

Gebruik:
• Die woord "aikôna" is 'n tw.

Vertaling:
Engels: interjection, interj.
Nederlands: tussenwerpsel, interjectie, tw.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bw.
Volgende onderwerp: telw.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:00:36 MGT 2024