bw. [boodskap #140068] |
Sun, 21 August 2022 08:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bw.
Afbreking: bw.
Afkorting: bw.
Betekenis:
• Afkorting vir bywoord(e), 'n beskrywende woord wat 'n werkwoord, hele sin, byvoeglike naamwoord, telwoord of ander bywoord nader bepaal.
• Afkorting vir bywoordelik(e).
Gebruik:
• Die woord "altoos" is 'n bw.
Sinoniem:
• byw.
Vertaling:
Engels: adverb, adv.
Nederlands: bijwoord, bw., bijw.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|