ww. [boodskap #140067] |
Sun, 21 August 2022 08:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ww.
Afbreking: ww.
Afkorting: ww.
Betekenis:
• Afkorting vir werkwoord(e), 'n woord wat die werking of handeling aandui.
• Afkorting vir werkwoordelik(e).
Gebruik:
• Die woord "hardloop" is 'n ww.
Afgelei:
• hoofww. (hoofwerkwoord)
• hulpww. (hulpwerkwoord)
• koppelww. (koppelwerkwoord)
• medeww. (medewerkwoord)
• onoorg.ww. (onoorganklike werkwoord)
• oorg.ww. (oorganklike werkwoord)
Vertaling:
Engels: verb
Nederlands: werkwoord, ww.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|