b.nw. [boodskap #140065] |
Sun, 21 August 2022 07:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
b.nw.
Afbreking: b.nw.
Afkorting: b.nw.
Betekenis:
• Afkorting vir byvoeglike naamwoord(e), 'n beskrywende woord wat die eienskappe/attribute van 'n selfstandige naamwoord of voornaamwoord aandui.
Gebruik:
• Die b.nw. van smaak is smaaklik.
Vertaling:
Engels: adjective, adj.
Nederlands: bijvoeglijk naamwoord, bnw.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|