seel [boodskap #140062] |
Sa, 20 Augustus 2022 16:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20801 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seel
Afbreking: seel
Selfstandige naamwoord: seel
Meervoud: seels
Verkleinwoord: seeltjie
Meervoud van verkleining: seeltjies
Betekenis:
• 'n Skriftelike bewys van opname in 'n lys, rol of register (veral van 'n doop).
Gebruik:
• Die seel dien as bewys dat die dopeling se naam in die doopregister opgeneem is.
Afgelei:
• doopseel
Vertaling:
Engels: certificate, official document
Nederlands: ceel, cedel
Nota:
• Moenie "seel" met "seël" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|