Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ophaalbrug
ophaalbrug [boodskap #140060] Sat, 20 August 2022 08:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ophaalbrug.
'n Ophaalbrug.
ophaalbrug
Afbreking: op•haal•brug
Samestelling: ophaal + brug


Selfstandige naamwoord: ophaalbrug
Meervoud: ophaalbrûe
Verkleinwoord: ophaalbruggie
Meervoud van verkleining: ophaalbruggies

Betekenis:
• 'n Beweegbare brug wat opgehaal kan word.

Gebruik:
• Voordat die vyand die kasteel kon bereik is die ophaalbrug opgetrek en die poorte gesluit.

Sinoniem:
• valbrug
• wipbrug

Vertaling:
Engels: drawbridge
Nederlands: ophaalbrug

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skiettoring
Volgende onderwerp: borswering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:26:42 UTC 2025