Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spys
spys [boodskap #140058] Sat, 20 August 2022 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spys
Afbreking: spys


Selfstandige naamwoord: spys, spyse
Meervoud: spyse, spyses

Betekenis:
• Kos wat 'n mens kan eet.
• (ongewoon) 'n Metaalmengsel.

Gebruik:
• Die spysenier het spys en drank bedien.

Spreekwoord:
• 'n Verandering van spys laat eet. [Verandering van 'n gewoonte wek nuwe belangstelling.]

Sinoniem:
• eetding
• gereg
• kos
• voedsel

Afgelei:
• spysenier
• spyseniering
• spyskaart
• spyskanaal
• spysoffer
• spysvertering

Vertaling:
Engels: food
Nederlands: spijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaad
Volgende onderwerp: skiettoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:50:23 UTC 2025