Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaad
skaad [boodskap #140057] Sat, 20 August 2022 07:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaad
Afbreking: skaad


Werkwoord: skaad
Verlede tyd: het geskaad

Betekenis:
• Om skade te berokken; nadeel veroorsaak.

Gebruik:
• Vraatsug kan 'n mens se gesondheid skaad en jou lewe verkort.

Sinoniem:
• benadeel
• beskadig
• knou
• ontsier
• skend
• verniel
• verrinneweer

Antoniem:
• baat

Vertaling:
Engels: to harm, damage, hurt
Nederlands: schaden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landgoed
Volgende onderwerp: spys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:03:28 UTC 2025