aaneenlopend [boodskap #140052] |
Fri, 19 August 2022 13:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aaneenlopend
Afbreking: aan•een•lo•pend
Samestelling: aaneen + lopend
Byvoeglike naamwoord: aaneenlopend
Vergrotende trap: aaneenlopender
Oortreffende trap: aaneenlopendste
Attributief: aaneenlopende
Betekenis:
• Wat sonder onderbreking plaasvind.
Gebruik:
• Sy praat aaneenlopend.
Sinoniem:
• aaneen
• aanhoudend
• aanmekaar
• deurlopend
• kontinu
• onafgebroke
• ononderbroke
• onophoudelik
• voortdurend
Vertaling:
Engels: continuous, consecutively
Nederlands: doorlopend, continu, onophoudelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|