agteruitgang [boodskap #140028] |
Thu, 18 August 2022 12:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agteruitgang
Afbreking: ag•ter•uit•gang
Samestelling: agteruit + gang
Selfstandige naamwoord: agteruitgang
Meervoud: agteruitgange
Betekenis:
• Die handeling van agteruit gaan, meestal figuurlik, verslegting.
Gebruik:
• Die land se ekonomiese agteruitgang wek kommer.
Sinoniem:
• aftakeling
• degradering
• insinking
• teruggang
• verrotting
• verslegting
• verswakking
Antoniem:
• vooruitgang
Vertaling:
Engels: going backwards; deterioration, worsening, decline
Nederlands: achteruitgang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|