Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » einste
einste [boodskap #140025] Do, 18 Augustus 2022 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
einste
Afbreking: ein•ste


Byvoeglike naamwoord: einste
Attributief: einste

Betekenis:
• (informeel) Presies dieselfde.

Gebruik:
• Die einste man klop toe weer aan ons deur.

Sinoniem:
• dieselfde
• identiese
• nimlike
• selfde

Vertaling:
Engels: very same
Nederlands: eigenste, deze zelfde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speelplek
Volgende onderwerp: agteruitgang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:22:26 MGT 2024