vrygewig [boodskap #140023] |
Wed, 17 August 2022 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrygewig
Afbreking: vry•ge•wig
Byvoeglike naamwoord: vrygewig
Vergrotende trap: vrygewiger
Oortreffende trap: vrygewigste
Attributief: vrygewige
Partitief: vrygewigs
Betekenis:
• Wat graag aan ander gee.
Gebruik:
• 'n Mens wat vrygewig is, baat self daarby. [Spreuke 11:17]
Sinoniem:
• filantropies
• mededeelsaam
• milddadig
• onselfsugtig
• ruimhartig
Antoniem:
• inhalig
• suinig
Afgelei:
• vrygewigheid
Vertaling:
Engels: generous, charitable
Nederlands: vrijgevig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|