Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweedens
tweedens [boodskap #140016] Wo, 17 Augustus 2022 14:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18842
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweedens
Afbreking: twee•dens
Samestelling: tweede + -ns


Bywoord: tweedens

Betekenis:
• In die tweede plek; ten tweede.

Gebruik:
• Eerstens, as mens so kan lieg kan jy steel ook, en tweedens het ek nie tyd vir sulke onbenullighede nie.

Verwant:
• eerstens
• derdens
• vierdens
• vyfdens

Vertaling:
Engels: in the second place
Nederlands: tweedens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eerstens
Volgende onderwerp: derdens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 11:21:18 MGT 2024