presteerder [boodskap #140009] |
Tue, 16 August 2022 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
presteerder
Afbreking: pre•steer•der
Samestelling: presteer + -der
Selfstandige naamwoord: presteerder
Meervoud: presteerders
Verkleinwoord: presteerdertjie
Meervoud van verkleining: presteerdertjies
Betekenis:
• Iemand wat presteer.
Gebruik:
• Enige presteerder sal jou vertel dat prestasie toewyding en harde werk verg.
Sinoniem:
• uitblinker
• uithaler
Afgelei:
• toppresteerder
• wanpresteerder
Vertaling:
Engels: achiever, accomplisher
Nederlands: presteerder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|