Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spyseniering
spyseniering [boodskap #140008] Tue, 16 August 2022 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spyseniering
Afbreking: spy•se•nie•ring
Samestelling: spysenier + -ing


Selfstandige naamwoord: spyseniering
Meervoud:

Betekenis:
• Die verskaffing en bediening van spys (voedsel) en drank by funksies, hospitale, koshuise, ens.

Gebruik:
• Die spyseniering by die troue was van uitstaande gehalte.

Wisselvorm:
• spysenering

Sinoniem:
• proviandery

Vertaling:
Engels: catering
Nederlands: catering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: warmwaterbron
Volgende onderwerp: presteerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:23:21 UTC 2025