warmwaterbron [boodskap #140007] |
Tue, 16 August 2022 18:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
warmwaterbron
Afbreking: warm•wa•ter•bron
Samestelling: warm + water + bron
Selfstandige naamwoord: warmwaterbron
Meervoud: warmwaterbronne
Betekenis:
• 'n Natuurlike fontein/waterbron wat warm water lewer.
Gebruik:
• Badplaas is 'n vakansiedorp in Mpumalanga langs 'n warmwaterbron waaruit 30 000 liter warm water per uur uit die grond borrel.
Hiperoniem:
• waterbron
Hiponiem:
• geiser
Vertaling:
Engels: hot spring
Nederlands: warmwaterbron
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|