Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grafskrif
grafskrif [boodskap #140006] Di, 16 Augustus 2022 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grafskrif
Afbreking: graf•skrif
Samestelling: graf + skrif


Selfstandige naamwoord: grafskrif
Meervoud: grafskrifte
Verkleinwoord: grafskriffie
Meervoud van verkleining: grafskriffies

Betekenis:
• Die woorde wat op 'n grafsteen gegraveer is.

Gebruik:
• 'n Grafskrif noem gewoonlik die oorledene se naam, geboorte- en sterfdatum, asook 'n kort aanhaling uit die Bybel.

Sinoniem:
• epitaaf

Vertaling:
Engels: epitaph
Nederlands: grafschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skattig
Volgende onderwerp: warmwaterbron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:32:40 MGT 2024