Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » taalprag
taalprag [boodskap #140004] Tue, 16 August 2022 16:27
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: June 2022
Karma: 4
Senior Lid
ek gaan kyk want die veiligheidslig brand
who is there and what does he want
ndicela isonka nekofu kuba ndiyabanda

hy is honger en dors en kry baie koud
tell him to move before I set him afloat
ndicela ukutya kuphela andiceli irawuti

waar kom jy vandaan en wat is jou naam
stop chatting for strangers are not allowed on the farm
igama lam lingusipho kuba andiyazi liphi ikhaya lam

ek gee ‘n homp brood en twee appels al wou hy koffie hê
what are you doing is he still there
enkosi kakhulu mnumzana sala kahle
Vorige onderwerp: as ek maar net kon
Volgende onderwerp: blote genade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 18:04:00 UTC 2024