Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sjoebroekie
sjoebroekie [boodskap #140002] Di, 16 Augustus 2022 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sjoebroekie
Afbreking: sjoe•broe•kie
Samestelling: sjoe + broekie


Selfstandige naamwoord: sjoebroek
Meervoud: sjoebroeke
Verkleinwoord: sjoebroekie
Meervoud van verkleining: sjoebroekies

Betekenis:
• 'n Baie kort en nou broekie wat kwalik die bas bedek.

Gebruik:
• Ek wonder wat knyp die ergste, die ekonomie of daai sjoebroekie?

Sinoniem:
• einabroekie
• skaarsbroekie

Vertaling:
Engels: girl's short shorts, hot pants
Nederlands: hotpants

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stralerjakker
Volgende onderwerp: skattig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:41:37 MGT 2024