Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sameroeper
sameroeper [boodskap #139988] Ma, 15 Augustus 2022 17:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sameroeper
Afbreking: sa•me•roe•per
Samestelling: same + roeper


Selfstandige naamwoord: sameroeper
Meervoud: sameroepers
Verkleinwoord: sameroepertjie
Meervoud van verkleining: sameroepertjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n vergadering belê of 'n komitee byeenroep.

Gebruik:
• Die sameroeper sal die datum en tyd van die volgende vergadering bepaal.

Wisselvorm:
• saamroeper

Sinoniem:
• konvenor (ongewoon)

Antoniem:
• sameroepster (vroulik)

Vertaling:
Engels: convener
Nederlands: bijeenroeper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sotterny
Volgende onderwerp: toneelaanwysing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:07:43 MGT 2024