sameroeper [boodskap #139988] |
Mon, 15 August 2022 17:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sameroeper
Afbreking: sa•me•roe•per
Samestelling: same + roeper
Selfstandige naamwoord: sameroeper
Meervoud: sameroepers
Verkleinwoord: sameroepertjie
Meervoud van verkleining: sameroepertjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n vergadering belê of 'n komitee byeenroep.
Gebruik:
• Die sameroeper sal die datum en tyd van die volgende vergadering bepaal.
Wisselvorm:
• saamroeper
Sinoniem:
• konvenor (ongewoon)
Antoniem:
• sameroepster (vroulik)
Vertaling:
Engels: convener
Nederlands: bijeenroeper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|