Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sotterny
sotterny [boodskap #139987] Mon, 15 August 2022 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sotterny
Afbreking: sot•ter•ny


Selfstandige naamwoord: sotterny
Meervoud: sotternye

Betekenis:
• Dom en dwase gedrag.

Gebruik:
• Die sotterny gaan my verstand te bowe.

Sinoniem:
• domheid
• dwaasheid
• gekheid
• gekkerny
• malheid
• malligheid
• onnoselheid
• onsinnigheid
• simpelheid
• sotheid
• verspottigheid

Vertaling:
Engels: foolishness, tomfoolery
Nederlands: sotterny

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sot
Volgende onderwerp: sameroeper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:48:11 UTC 2025