irriteer [boodskap #139982] |
Mon, 15 August 2022 13:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
irriteer
Afbreking: ir•ri•teer
Werkwoord: irriteer
Verlede tyd: het geïrriteer
Teenwoordige deelwoord: geïrriteerde
Betekenis:
• Om 'n negatiewe of onaangename gevoel by iemand op te wek.
Gebruik:
• My boetie irriteer my vandag.
Sinoniem:
• grief
• hinder
• omkrap
• ontstem
• ontstig
• pla
• prikkel
• treiter
• steur
• verpes
• versondig
Afgelei:
• irritasie
• irriteerbaar
• irriteermiddel
• irriterend
Vertaling:
Engels: to irritate
Nederlands: irriteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|