m.a.w. [boodskap #139978] |
Ma, 15 Augustus 2022 11:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20790 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
m.a.w.
Afbreking: m.a.w.
Afkorting: m.a.w.
Betekenis:
• Afkorting vir "met ander woorde", op 'n ander manier gestel.
Gebruik:
• As jy 'n lidwoord, m.a.w. "die" of "'n", voor die woord kan sit, dan is dit 'n selfstandige naamwoord.
Vertaling:
Engels: in other words
Nederlands: met andere woorden, m.a.w.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|